Hierdie skildery is deur 'n Mev B van der Merwe in 1967 aan Sarel Reinecke. George van Rhiyn wat 'n bekende skilder van die SALM was het dit gerestoureer.
Robert Reinecke was in die Staats Artillerie gewees in die Vryheidsoorlog waar hy gesneuwel het. Hy le begrawe in die Helde akker in Pretoria.
Die skildery was deel van die versameling wat in Skanskop gehou was en met die ontbinding van die meuseum was dit terugbesorg aan die familie.
Sy ma het blykbaar die grafsteen laat oprig vanuit Engeland waar sy gewoon het. Meer weet ons nie eintlik nie van hulle nie.


No comments:
Post a Comment