Welcome

The blogspot is mostly for members of the Reinecke Family of South Africa. You are welcome to browse the blogspot and read about the Reinecke Family.

You can also see some photos of sentimental type of heirlooms that has been in the family for some time.

Enjoy

Diederick Reinecke

Sunday, July 17, 2011

Robert Reinecke

Hierdie skildery is deur 'n Mev B van der Merwe in 1967 aan Sarel Reinecke. George van Rhiyn wat 'n bekende skilder van die SALM was het dit gerestoureer.

Robert Reinecke was in die Staats Artillerie gewees in die Vryheidsoorlog waar hy gesneuwel het. Hy le begrawe in die Helde akker in Pretoria.

Die skildery was deel van die versameling wat in Skanskop gehou was en met die ontbinding van die meuseum was dit terugbesorg aan die familie.

Sy ma het blykbaar die grafsteen laat oprig vanuit Engeland waar sy gewoon het. Meer weet ons nie eintlik nie van hulle nie.
Posted by Picasa

Reinecke Family Crest and History

Reinecke Family Crest and History

Olifante Boekstaander


Ongelukkig weet ek nie hoe die olifantstaanders in Sarel Reinecke se besit gekom het nie. Vanwee sy rondtrek het die staanders beskadig geraak. Die oorspronklike tnade is verlore maar is tydens 'n restourasieproses weer vervang.

Die staanders was sedert my kinderjare in my pa se studeerkamer en dit is ongeveer in 1966 wat ek bewus is daarvan.

Diederick Reinecke
Posted by Picasa

Oupa Dirk Reinecke se kierie

Posted by Picasa

Leeus van Etosha


Hierdie protret was geskenk deur Dick Wolff - 'n wereldbekende wildfotograaf van sy tyd aan Sarel Reinecke op 22April 1970.
Daardie tyd was daar nie kleurfotografie nie en alles was gedoen in swart en wit. Dit het in Sarel Reinecke se studeerkamer gehang.
Posted by Picasa